Die Parkie Storie

In hierdie aksiekomedie moet Luan Lauw, ’n doodgewone man met buitengewone kragte, en sy boetie Austin wat wees gelaat is van kleintyd af, veg vir die voortbestaan van hul geliefde parkie.

NUUT

Perdekrag

Dié is Perdekrag! Ons spiksplinternuwe motorprogram… in Afrikaans! Dit word aangebied deur Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele.

Forum Films 120 Fliek Fees

Vier spanne, 120 ure, R 5000.00 en slegs één wenner!

Die Parkie Storie

'n Aksie komedie deur Pierre Malan en vervaardig deur Forum Films.

REEKSE

Kritikus

‘n Vermaaklikheidsprogram en platform waar die filmkultuur van internasionale produksies saam met plaaslike talent gevier word.

Toerbroers

Om te reis, is om jouself te vind – en dit het al menige mens se lewe of lewensuitkyk verander.

Byt & Buskruit

Seisoen 2 van jou gunsteling jag-en-visvangprogram is nou beskikbaar!

Kaalvoethelde

Kaalvoethelde is gebore uit ’n gedagte om die geskiedenis te laat herleef wat ons op skool geleer het. 

DOKUMENTÊRE

Oudtshoorn – droogte, toe Covid, wat nou?

Dit is ’n vyfde jaar van uitmergelende droogte in Oudtshoorn.

Die Boerekrysgevangenes van Sint Helena

’n Avontuur deur die geskiedenis van die mooi eiland en die rol wat dit gespeel het in die Anglo-Boereoorlog.

No wine no sunshine

Kyk hoe die alkoholverbod die Suid-Afrikaanse wynbedryf beïnvloed.

Help Jan Kan

Vier vriende het besluit om Kilimandjaro uit te klim en só fondse in te samel vir behoeftige studente wat in De Goede Hoop wil bly.

FILMS